Opleiding vir Aktetiksters & Paralegals (Selfstudie)

Kursusfooie (BTW ing.)

Basiese Diploma (Mod 1-3) R5,500
Modules 1 & 2 R 3,900
Module 3 R 1,950

Diploma (Mod 4-6) R5,500
Modules 4 & 5 R 3,900
Module 6 R 1,950

Registrasiereëls - terme en voorwaardes

  1. Geen maandelikse afbetalings word aanvaar nie.
  2. 'n Kansellasie fooi van R350 sal gehef word indien jy jou inskrywing kanselleer voordat die kursusmateriaal versend is.
  3. Kursusmateriaal wat reeds ontvang en oopgemaak is, sal nie terug aanvaar word vir 'n terugbetaling of omruiling in die ander taal nie.

Betalingsbesonderhede

Sentrum vir Aktepraktyk
ABSA (Takkode: 632-005)
919-352-0657
(Verwysing: naam & van)

Bewys van betaling na
admin@aktepraktyk.co.za /
012-361 1108

 

 

Prys
R5 500,00
Venue and language
Conveyancing Typists and Paralegals (Self Study Course) - Basic Diploma ( Mod 1-3 )