Selfstudie Aktekursus

Kursusfooi (BTW ing.)
R5,300

Registrasieproses

Dui die taalvoorkeur van jou notas aan en vul die registrasievorm in. Registrasie is voorwaardelik, tot met ontvangs van betaling. Daarna sal jou registrasie gefinaliseer en die kursusmateriaal na jou naaste Postnet-tak gestuur word.

Registrasiereëls - terme en voorwaardes

  1. Geen kursusmateriaal word verskaf voordat volle betaling nie ontvang is nie.
  2. Geen maandelikse afbetalings word aanvaar nie.
  3. Geen oopgemaakte kursusmateriaal sal aanvaar word vir terugbetaling of vir omruiling in die ander taal nie.
  4. Kontak ons gerus vir 'n kwotasie indien jy op 'n latere stadium vir die Bywoningskursus wil registreer.

Betalingsbesonderhede

Selfstudie Aktekursus
ABSA (takkode 632-005)
933-177-3527
(Verwysing: naam & van)


Bewys van betaling na
admin@aktepraktyk.co.za /
012-361 1108

Prys
R5 300,00
Venue and language
Self-study Deeds Course - Self-study Deeds Course